牛只(批次,未指定性别), 泽西牛

209 浏览次数 10.11.2026 #2620979

特征

品种
泽西牛
分类
牛
年龄
2 个月
头数
5
配送
可提供

描述

5x JERSEY OSSE TE KOOP!
9 weke oud
Gesond en vreet reeds baie sterk
Word binnekort gespeen
Pryse:
R3 000 per kalf (op uitkies)
R14 000 vir die hele groep van 5!
Koekenaap, Weskaap
Transport kan gereël word teen die koper se koste.
Nancy – 082 773 7988
Kontak my gerus vir meer inligting!
Deel gerus met iemand wat dalk belangstel!
全部广告:动物